Mode:  
 
 Wednesday, February 22, 2012 Register   Login  
DotNetNuke PW freeskin logo

 

2011 is die 15e Bestaansjaar van NvR Fotografie en om hierdie groot mylpaal te vier, gaan ek baie pryse verniet weggee en veel ander verrassings kan te wagte wees. Hou die webtuiste dop!

Nadia van Renburg Fotografie is 'n wel bekende Fotografie besigheid in Polokwane en reis landwyd.

Fotografie is in my bloed vandat ek kan onthou.
My oupa aan moederskant was 'n fotograaf in die 1940's en is by Die Herald koerant in P.E as hooffotograaf  aangestel.

My pa het foto's geneem vandat ek kan onthou en het later van tyd professioneel gegaan in die beroep en is steeds sterk aan die gang as Gus van Rensburg Fotografie.

Ek het my eerste troue gedoen op die ouderdom van 16 en reeds daar besef dat fotografie my passie is.  Met bykans 400 troues agter die rug en 14 jaar se ondervinding in die Fotografieveld, gee dit my steeds vandag nog 'n thrill  om foto's te neem.

Ek gebruik tans 'n Canon 40D kamera met 'n 18-200mm zoom lens wat my ure se plesier agter die kamera verskaf met goed gebalanseerde kleure en kristalhelder en foto's.

'n Vry-styl fotografie bly my gunsteling, siende dat die kliënt steeds die laaste sê het oor hoe hulle hul fotostyl verkies, wat elke sessie uniek en spesiaal maak.

My doel is  om  daardie kosbare, spesiale oomblikke vastevang op kamera wat woorde nooit sal kan sê nie. Om herinneringe te skep en dit om te sit in 'n kunswerk waarna jy na 20 jaar steeds met trots kan kyk.

 

Spring Arbor web page
Cady Hosting

Neola sizable hosting Goulder

Southside awesome bathroom shower doors shower walls mirrors glass doors fire resistant
McKenzie Bridge massive flemish etched corner and tee system frameless glass shower doors commercial storefronts
Bushkill energetic back board gray wall mirrors vestibules glass cabinets

Powered by cheap web hosting from Minnesota.

Once photography enters your bloodstream, it's like a disease. - Anonymous
 
We supply all kinds of jerseys, such as Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirtsnew nhl jerseys, nhl vintage jerseys, buy nfl jerseys, ice hockey jerseys, nhl third jerseys, hardy jeans, kids shoes. We have all your favorite teams and players. We can also customize sports jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys, you will find more celections here than other place. Enjoy shopping!!!