Wednesday, February 22, 2012 Register   Login  
DotNetNuke PW freeskin logo
PW Freeskin container
 

 

Troufoto’s is seker een van die belangrikste items op ‘n troulys. Om te verseker dat julle stel troufoto’s oor twintig jaar nogsteeds so goed lyk soos die dag toe julle dit ontvang het en ‘n storie kan vertel van julle mooiste dag, is dit belangrik om die regte fotograaf te kies wat die bruidspaar op hul gemak laat voel en met die nodige ervaring om dié belangrike dag te verewig met ‘n hoë kwaliteit produk.
Met vyftien jaar se ervaring en byna 400 troues agter die rug, is ek trots om my dienste as troufotograaf aan julle voor te hou. Verskillende pakkette is teen verskillende prysklasse beskikbaar.
 
SAKEL MY ASB VIR PRYSE OP DIE PAKKETTE BY 0769 456 515 begin_of_the_skype_highlighting              0769 456 515      end_of_the_skype_highlighting begin_of_the_skype_highlighting              0769 456 515      end_of_the_skype_highlighting
 
SILWER PAKKET:
  • CD met al die foto’s (ge-edit) wat geneem is deur die dag op hoë resolusie
  • Professionele diens
  • Reiskostes in en om Polokwane area
  • 6 ure arbeid, met ‘n maksimum tyd tot 21h00 by die onthaal.
 
WAT IS NIE INGESLUIT BY DIE SILWER PAKKET NIE?
  • Vergrotings. (Kan bestel word by my)
  • Albums. (Hand gemaak en op bestelling beskikbaar)
  • Verkeidenheid Koffietafelboeke is ook beskikbaar
  • Geen fisiese foto afdrukke nie.
 
 
GOUE PAKKET:
200 Jumbo grootte kleur foto’s (Oorspronklike stel)
* 15 tot 20 Rekenaar gemanipuleerde foto’s (Keuse uit bogenoemde stel)
* Ontwikkeling en afdruk van foto’s
* Professionele diens
* Reiskostes in en om Polokwane area
* 6 ure arbeid, met ‘n maksimum tyd tot 21h00 by die onthaal
 
WAT IS NIE INGESLUIT BY DIE GOUE PAKKET NIE?
  • Vergrotings. (Kan bestel word by my)
  • Albums. (Hand gemaak en op bestelling beskikbaar)
  • Verkeidenheid Koffietafelboeke is ook beskikbaar
 
 
PLATINUM PAKKET:
        ·   CD met al die fotos op ( - 250 – 280) ge-edit en op hoë resolusie
·   Professionele diens
·   Reiskostes in en om Polokwane area
·   6 ure arbeid, met ‘n maksimum tyd tot 21h00 by die onthaal.
·   1x 30cm X 30cm koffietafelboek (28 ble)
·   2x A4 koffietafelboeke (20 ble elk)
 
WAT IS NIE INGESLUIT BY DIE PLATINUM PAKKET NIE?
  • Vergrotings. (Kan bestel word by my)
  • Albums. (Hand gemaak en op bestelling beskikbaar)
  • Geen fisiese afdrukke.
 
 
MY DIENSTE BEHELS DIE VOLGENDE:
Foto’s van die saal voor die tyd
Ek ontmoet die bruid ‘n uur voor die troue by die plek waar sy aantrek en neem daar van haar ‘n paar foto’s. By die kerkseremonie neem ek af waar die bruid instap, die uitruil van die ringe ens. Wanneer die kerk verdaag, neem ek al die groeps-en familiefoto’s. Daarna vertrek ons (paartjie, ek) na die plek waar die paartjie se foto’s geneem sal word. Terug by die onthaal neem ek al die persone af wat heildronke instel asook die persone op wie dit ingestel word, die opskep van die kos, opening van die dansbaan en dan ten laastens vra ek dat die paartjie by die troukoek staan vir die neem van ‘n foto by die koek.
 
 TERMES & VOORWAARDES:
·         50% Deposito is betaalbaar alvorens enige bespreking aanvaar word.
·         LW: Geen bespreking word aanvaar sonder die betaling van die deposito nie
·          Uitstaande bedrag is betaalbaar die week voor die troudatum. 
·         *** Indien die volle bedrag met bespreking betaal word, is die CD met al die foto’s op, gratis met betrekking op die standard pakket. Opsie 2 en 3 ontvang 100 Jumbo afdrukke gratis.
·         Hierdie kwotasie is geldig vir 7 dae na die kwotasie datum waarna u die fotograaf in kennis moet stel van u besluit t.o.v die ooreenkoms of dan minstens die deposito oorbetaal om die datum te bevestig of tensy anders gemeld deur die fotograaf in gevalle waar ‘n potloodinskrywings reeds bestaan. In so geval sal die fotograaf die u kontak en in kennis stel van haar besluit rondom die bespreking.
 
 
GELDE WORD SLEGS ONDER DIE VOLGENDE OMSTANDIGHEDE TERUG BETAAL:
o        Ernstige siekte of dood van die fotograaf en die fotograaf nie die troue kan bywoon nie (Ek sal wel alles in my vermoë doen om ‘n geskikte plaasvervanger in te stuur in so situasie)
o        Indien die dood intree by een of albei partye van die voornemende troupaar.
o        Indien die troue vir watter rede ookal gekanseleer of geskuif word na ‘n datum waar ek nie as fotograaf kan optree nie, verbeur die kliënt die betaalde bedrag.
o        Dit word slegs ten volle aan die kliënt terug betaal indien ek ‘n ander troue in die plek kry van die gekanselleerde datum.
o        Indien u die troudatum skuif na ‘n datum waar ek beskikbaar is om u te help, word die betaalde bedrag vir die nuwe datum gebruik.
o        Met die betaling aanvaar die fotograaf dat die voornemende troupaar bogenoemde termes en voorwaardes aanvaar.
  • Indien die kwotasie aanvaar word, behou Nadia van Rensburg Fotografie die alleenreg voor om as professionele Fotograaf vir die troufoto’s op te tree. Indien daar ander Professionele Fotograwe teenwoordig is, behou ek die reg voor om die funksie te verlaat en die betaalde bedrag word verbeur. Familielede en vriende met “mik-en-druk” kameras is egter meer as welkom.
 
__________________________________________________________________________________________ 
STUDIO PAKKETTE 
 
 
                                                                                              Foto’s alleen:                   CD alleen:               Foto’s CD 
12 Jumbo’s:                R300                              R350                      R450
24 Jumbo’s:                R400                              R450                      R550
36 Jumbo’s:                R500                              R550                      R650
 
L.W:   Betaling na afloop van die studiosessies
           Payment to be settled after the studio shoot
 
_________________________________________________________________________________________________________________________
 
 
 
FUNKSIES:
 
Kontak my gerus vir 'n kwotasie vir u funksie
 

 
PW Freeskin container
Good photography speaks through silence. - Anonymous
 
 
We supply all kinds of jerseys, such as Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap nhl Jerseys Wholesale nhl Jerseys Cheap NFL Jerseys Wholesale NFL jerseys Cheap MLB Jerseys Wholesale MLB Jerseys Cheap NBA Jerseys Wholesale NBA Jerseys Cheap Nike Shoes Cheap Jordan Shoes Cheap NFL Jerseys Running Shoes air force one air force 1 cheap air force ones Nike Air Force Cheap Ed Hardy Ed Hardy Clothing Ed Hardy Shoes ed hardy jeans Ed Hardy Swimwear Ed Hardy bags ed hardy hats ed hardy t shirtsnew nhl jerseys, nhl vintage jerseys, buy nfl jerseys, ice hockey jerseys, nhl third jerseys, hardy jeans, kids shoes. We have all your favorite teams and players. We can also customize sports jerseys for your own personal needs. We are your one stop shop for all sport jerseys and apparel. Feel free to browse through our jerseys, you will find more celections here than other place. Enjoy shopping!!!